Liewe Familie en Vriende,
Ons wil elkeen uit die diepte van ons hart bedank
vir julie ondersteuning
tydens die skielike dood
van Joan.
Dankie vir elkeen wat teenwoordig was by die
begrafnis en die dienst
in Spankeren.
Baie dankievir elke telefoonoproep,
sms, e-mail, handdruk
en al die liefde en
ondersteuning.
Bid vir ons...
Nogmaals dankie
Liefde-groete
Van Wyk - Eikeboom Families