Gastenboek  
Geef commentaar op dit bericht Terug naar het condoleance register | Onderhoud
Teken het condoleance register:
369) IP-adres genoteerd  Mozilla/4.0 (compatible; MSIE 7.0; Windows NT 5.1) 
Marie Senekal 
marie.senekal(at)gmail.com
Plaats:
RAYTON, SUID-AFRIKA
Maandag, 11. Februari 2008 14:40  Geef commentaar Verstuur E-mail

My kinders, Pieter en Liezle is Kobie (Ab se suster) se vriende.

Ons wil vir u, Ab en dogter, Joan se ouers, ander familie en vriende ons innige meegevoel oordra. Ons bid dat God u almal sal vertroos in hierdie donker tyd.

Piet en Marie Senekal, Suid-Afrika
Bericht:
Naam:
Wachtwoord: